Skooldrag en Voorkoms

(Op spesiale versoek kan Hoërskooldogters 'n keuse van voorgeskrewe skooldrag maak, bv.in die somer kan 'n donkerblou langbroek gedra word.)

  • Junior Meisies Winter Drag

  • Donkerblou romp (H/S) (Sykouse slegs in winter).
  • Kortmou blou katoenhemp met skool se naam (H/S)
  • Slegs matriekdogters: wit hemde, sykouse (donkerblou) en swart hofskoen)
  • Wit-en-blou geruite rokkie met gordel. (L/S)
  • Swart skoolskoene.(L/S)
  • Blou sokkies. (donkerblou)(L/S)
  • Donkerblou (vlootblou - "donkerblou") trui, baadjie of windjakker.(L/S)
  • ("Drimac" vlootblou - "donkerblou") met skoolnaam.
  • Verskaffers
  • Junior Meisies Somer Drag

  • Donkerblou romp met swart of donkerblou kouse ("cameo ribtights") of donkerblou langbroek met donkerblou sokkies.
  • Blou langmouhemp
  • Das: donkerblou met skoolwapen.
  • Skooltrui met skoolwapen.
  • Donkerblou oortrui.
  • "Drimac" met skool se naam.
  • Geen skooltrui se mou mag gesny word om 'n duim deur te druk nie.
  • Verskaffers
  • Junior Seuns Winter Drag

  • Grys langbroek of grys kortbroek.
  • Blou kortmouhemp met skoolnaam
  • Hemp ingesteek.
  • Das donkerblou met skoolwapen
  • Skooltrui met skoolwapen.
  • "Drimac" met skool se naam.
  • Swart skoolskoene sonder gespers - moet altyd gepoleer wees.
  • Donkerblou oortrui
  • Verskaffers
  • Junior Seuns Somer Drag

  • Grys langbroek of grys kortbroek.
  • Blou langmouhemp met das
  • Hemp ingesteek.
  • Das donkerblou met skoolwapen
  • Skooltrui met skoolwapen.
  • "Drimac" met skool se naam.
  • Swart skoolskoene sonder gespers - moet altyd gepoleer wees.
  • Donkerblou oortrui
  • Verskaffers
  • Senior Meisies Winter Drag

  • Donkerblou romp (H/S) (Sykouse slegs in winter).
  • Kortmou blou katoenhemp met skool se naam (H/S)
  • Slegs matriekdogters: wit hemde, sykouse (donkerblou) en swart hofskoen)
  • Wit-en-blou geruite rokkie met gordel. (L/S)
  • Swart skoolskoene.(L/S)
  • Blou sokkies. (donkerblou)(L/S)
  • Donkerblou (vlootblou - "donkerblou") trui, baadjie of windjakker.(L/S)
  • ("Drimac" vlootblou - "donkerblou") met skoolnaam.
  • Verskaffers
  • Senior Meisies Somer Drag

  • Donkerblou romp met swart of donkerblou kouse ("cameo ribtights") of donkerblou langbroek met donkerblou sokkies.
  • Blou langmouhemp
  • Das: donkerblou met skoolwapen.
  • Skooltrui met skoolwapen.
  • Donkerblou oortrui.
  • "Drimac" met skool se naam.
  • Geen skooltrui se mou mag gesny word om 'n duim deur te druk nie.
  • Verskaffers
  • Senior Seuns Winter Drag

  • Grys langbroek of grys kortbroek.
  • Blou kortmouhemp met skoolnaam
  • Hemp ingesteek.
  • Das donkerblou met skoolwapen
  • Skooltrui met skoolwapen.
  • "Drimac" met skool se naam.
  • Swart skoolskoene sonder gespers - moet altyd gepoleer wees.
  • Donkerblou oortrui
  • Verskaffers
  • Senior Seuns Somer Drag

  • Grys langbroek of grys kortbroek.
  • Blou langmouhemp met das
  • Hemp ingesteek.
  • Das donkerblou met skoolwapen
  • Skooltrui met skoolwapen.
  • "Drimac" met skool se naam.
  • Swart skoolskoene sonder gespers - moet altyd gepoleer wees.
  • Donkerblou oortrui
  • Verskaffers
  • Meisies Naels

    Heel jaar
  • Nie langer as 2mm van vingerpunte af nie
  • Geen nael kleur nie
  • Meisies Hare

    Heel jaar
  • Nie langer as 60cm nie
  • Hare langer as ore moet vasgemaak word
  • Slegs met blou rekkies of blou lint
  • Geen onnatuurlike haar kleure nie
  • Seuns Hare

    Heel jaar
  • Mag nie aan ore raak nie
  • Mag nie aan kraag raak nie
  • Moet in n netjiese styl wees
  • Geen 'undercuts' of 'steps' nie
  • Seuns Skeer

    Heel jaar
  • Geen baarde toegelaat
  • Geen snore toegelaat

Verskaffers

Boundary Silk Bazaar
Albatrosstraat
Kempton Park
Tel: 011 975-2119/ 011 975-9291/2